Tara van den Bergh Video

Home > T > Tara van den Bergh > Videos > Video

Ararat, Ocean Dream 2 (impressie)More videos

'n Absurde musiek-toneelstuk oor drome en gelowe. Regisseur David Geysen van Toneelgroep De Appel in Den Haag (Nederland) is uitgenooi om 'n produksie vir die Absa KKNK te doen. 'n Klein veld in 'n wye landskap. In die agtergrond die Swartberge, die roep van 'n volstruis en die flikkerende liggies van 'n township onder die sterre. Die skepping! Ons hoor 'n stem: In die begin was daar niks... musiek! Ons kyk na die pragtige landskap en word weggevoer deur die droom. Drome oor 'n verlore liefde ...




Copyright © 2009 NetVision. All Rights Reserved. Privacy Statement
Celebrity Link
Contents
Home
New Additions
Write to any Celebrity
Top 30
Make Money
Birthdays
Celebrity Shop
Place a Button
Add a Site
Report dead/changed Site
Feedback

Other Sites
Celebrity Site of the Day
Celebrity Search
CelebMatch.com